UF-spuite
Kry slaankrag teen peste met Amazone se UF-spuite
“Kies die spuit wat by jou boerdery pas,” is Dewald te Water van die plaas Schurvekop by Bethal se raad aan boere. In sy geval was die keuse die Amazone UF 1801-driepuntspuit met sy FT 1001-kleinboet wat voor op die trekker gedra word. Daar is wye hektare wat op[...]