Amazone
Falcon Agricultural Equipment: Sny en skeur sonder sukkel met Amazone se Ceus-2TX
Plase word groter, bewerkingstyd word minder, diesel word duurder en bewaringsbewerking word al hoe belangriker. Soms het ՚n boer nodig om deur reste te sny, soms wil hy ՚n tandbewerking doen en dikwels is albei nodig. Met die Amazone Ceus-2TX kan jy al die uitdagings vasvat en nog betyds[...]
Kry slaankrag teen peste met Amazone se UF-spuite
“Kies die spuit wat by jou boerdery pas,” is Dewald te Water van die plaas Schurvekop by Bethal se raad aan boere. In sy geval was die keuse die Amazone UF 1801-driepuntspuit met sy FT 1001-kleinboet wat voor op die trekker gedra word. Daar is wye hektare wat op[...]