turksvye as veevoer
Turksvye as veevoer deel 4: VOERPRODUKSIE
Net soos die vrugte van die turksvyplant op verskeie maniere benut kan word, is die blare van groot waarde. Daar is baie moontlikhede om hierdie plant in die veeproduksiebedryf aan te wend, maar dit is nog nie ten volle in Suid-Afrika ondersoek of ontgin nie. Boere kan baie leer[...]