Tuli Genootskap
Tuli Genootskap vier ‘n kwarteeu
In 1976 kom die eerste klein groepie Tuli beeste in Suid-Afrika aan, vanaf Zimbabwe. Die eerste informele klub word in 1987 gestig met wyle Jan Mouton van Vrede as President. Gedurende 1995 kry die Tuli amptelike erkenning van SA Stamboek as ‘n ontwikkelende ras. 25 laar later, op Vrydag 1 Mei,[...]