Truteq
Securex skitter met veiligheidsplanne
Van die nuutste kommunikasie- en kamerategnologie, tot stewige heinings en ondeurdringbare deure, kan tans by die Securex-skou by Gallagher Estate in Midrand gesien word. Dit is die grootste internasionale veiligheidskou in die land en ProAgri het gaan inloer om te kyk wat is daar vir boere. Die skou maak[...]