trofee

Trofeejag in Zambië weer 'n werklikheid.

Die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika (PHASA) het die besluit van die Zambiese regering verwelkom om ’n verbod op trofeejag wat in Januarie 2013 ingestel is, op te hef. Groot katte sal egter eers op die jaglys aangebring word sodra 'n akkurate opname van hulle getalle voltooi is.

By Specialist Writer|2nd September 2014|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top