teel-in-aanhouding
Sekere leeutelers hou gevaar vir SA se wildlewe in
Die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika veroordeel ten sterkste die wanvoeding van die leeus by Walter Slippers se teel-in-aanhouding geriewe. “Dit is as gevolg van hierdie praktyke dat die Professionele Jagtersvereniging van SA by hulle laaste jaarlikse vergadering besluit het om hulle rug op die teel-in-aanhouding leeujag-bedryf te draai,” sê[...]