Tebogo Benedict Modise

NWK stel ‘n Direkteur vir Transformasie aan

NWK Beperk het Tebogo Benedict Modise as Direkteur vir Transformasie, met ingang van 1 Junie 2018, aangestel. Sy aanstelling vir hierdie nuwe pos is 'n verdere stap in die bestuur van die hernieude NWK sakestrategie met die doel om betekenisvolle waarde toe te voeg tot die Suid-Afrikaanse landbou- en[...]

By Specialist Writer|11th May 2018|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top