taktiese bemarkingsbeplanner
John Deere: Die groen bly groei
Agteroorsit en ledigheid is iets wat nie by John Deere bestaan nie. John Deere se wakker mense is voortdurend besig om strategieƫ te identifiseer en toe te pas om te verseker dat John Deere-klante die professionele voorsprong kry wat hulle in die wenposisie plaas. Vandag, in 2022, is daar[...]