System Design Experts
Bestuur en beskerm jou plaas met SDE se hulp
Die hoë misdaadvoorkoms in Suid-Afrika en veral die toename in aanvalle op plase noodsaak ons om ernstig ag te slaan op die pro-aktiewe beskerming van ons mense, eiendom en infrastruktuur. SDE vorm ’n integrale deel van die beskerming van die landbousektor. Deur middel van SDE kan die volgende dienste[...]