Swanepoel AWHB

Romagnola stoetbul verkoop vir ’n nuwe nasionale rekord

Die 5de Augustus 2023 het Dail van Rensburg, tesame met ander Romagnola-telers, Pabulum (PTY) LTD en Swanepoel AWHB, die Romagnola Showcase veiling by die VKB-veilingsentrum te Frankfort aangebied. Romagnola entoesiaste van naby en ver het die veiling bygewoon, opsoek na net die beste Romagnola-genetika in die Suidelike halfront. Top[...]

By Natasha Pretorius|21st August 2023|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , , , , |
Go to Top