Suzuki KingQuad
Suzuki het ‘n motorfiets vir elke doel en ook een vir jou
Suzuki is ‘n welbekende naam in die motorfietswêreld en meer onlangs in die voertuigwêreld ook. Wanneer jy ‘n Suzuki koop weet jy jy koop gehalte. Justin du Toit van Suzuki Safari het by Suzuki se NAMPO 2025-stalletjie gretig vir besoekers vertel hoekom hy en die Safari-klub Suzuki kies. Suzuki[...]