Suzuki
Nuwe Suzuki Jimny: Die legende nou nog beter
Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Suzuki Motors SA het so pas sy nuwe Jimny kompakte sportsnuts in Suid-Afrika bekendgestel en ons was daar. Die nuwe Jimny vervang ‘n model wat wȇreldwyd steeds baie gewild is, ook in Suid-Afrika. Die eerste geslag, bekend as die LJ, was van 1970[...]