Sussex Nasionale veiling

Sussex: Nasionale veiling

Ernstige Sussexboere het onlangs in Bloemfontein bymekaargekom vir vanjaar se nasionale veiling. Die veilingskraal was stampvol en Vleissentraal het die veiling skitterend gereël en aangebied. Die omset van die veiling was R836 750. 26 lotte is verkoop en die gemiddelde prys wat die bulle behaal het, was R49 636. ProAgri[...]

By Specialist Writer|26th September 2017|Categories: Stock and game farming|Tags: , , |
0
Go to Top