suksesvolle varkboerdery
Die eerste stap tot suksesvolle varkboerdery: Varkboere maak staat op Dalein
As jy by die plaas Bloemendal inry en voor die netjiese, indrukwekkende Dalein-groep se kantoor stilhou, besef jy dat hierdie onderneming die vrugte pluk van die sorg en deeglikheid waarop dit gebou is. Andreas Dalein Heyl het sy bedrywighede in die vroeë tagtigs na hierdie plaas verskuif – net[...]