storms in Johannesburg en Pretoria

Wat om te doen as jy in ‘n storm beland?

Die storms, hael en vloede verlede week in Johannesburg en Pretoria, het tot 600 nuwe eise vir skade aan voertuie, huise en geboue by Standard Bank se versekerings-afdeling gelei. Denise Shaw, van Standard Versekering Beperk sê: “Sodra die Suid-Afrikaanse Weerdiens bekend maak dat ernstige storms kan plaasvind, voordat enige[...]

0
0
Go to Top