Stellenbosch Universiteit
Maties se Landbou-kursus kry ‘n moderne baadjie
Nuwe studieprogram in landbou, wat grond-, plant-, vee- en ekonomie-dimensies kombineer, is vanaf 2017 by die Universiteit van Stellenbosch ingestel. “Het jy nie daar vir my ‘n weidingskundige wat oor meer as net saad sal kan praat nie, maar darem ook weet van grondkunde, veevoeding en oor wat alles[...]