spilpunt
’n Geldige spilpuntkeuse: Reinke se verpakkingsaanleg in Durban het voorraad vir Afrika
Reinke is die grootste besproeiingsmaatskappy ter wêreld wat in private besit is. Dié Amerikaanse maatskappy is al vir ’n hele paar jaar besig om uit te brei in Afrika. In Augustus 2017 het die eerste voorraad in Durban by die nuwe pakhuis aangekom. Hierdie pakhuis word gebruik om voorraad[...]
Net water en Reinke is nodig vir ’n vrugbare oase in die woestyn
“As jy water op jou plaas kry en jy benut dit nie, dan moet jy maar eerder die plaas vir iemand anders gee,” sê Martin Ritter van die plaas Woltemade by Imkerhof so 200 km noord van Windhoek. Die Ritters is al drie geslagte op die plaas en is[...]
Minder moeite; meer akkuraatheid: Boer Agrico-groen met bloubessies
“Ek voel nou in beheer van my boerdery,” vertel Ernst Myburg van die plaas Lekkerwater by Porterville. Ernst en sy vrou, Alana, het die groot stap geneem om hulle bloubessieboerdery na die volgende vlak te neem met die outomatisering en verbetering van die besproeiingstelsel. “Jy kan nie vandag bekostig[...]
Die spilpunt vir ’n leeftyd en meer: Reinke maak reën op jou plaas
“Ek weet dalk nie baie nie, maar ek ken ’n spilpunt en ek kyk nie links of regs nie, ek kyk net vir ’n Reinke-spilpunt, want hulle is wêreldleiers in tegnologie,” sê James O’Kennedy, lusern-, graan-, soja- en sorghumboer van die plaas Doornkloof buite Swellendam. Hy het vyf Reinke-spilpunte[...]