spilpunt
Reinke-spilpunt bly betroubaar na bykans 40 jaar
Geld is ‘n ding wat nie links en regs verkwis kan word nie. Elke sent wat ‘n boer aan toerusting bestee, moet vir hom werk – verkieslik jare en jare en jare lank. ‘n Boer werk immers hard vir sy geld, daarom is dit redelik om te verwag dat[...]
Reinke maak boere se drome waar
“Dit was nog altyd my pa se droom om ՚n spilpunt op die plaas op te rig,” vertel Johan Strydom van JDW Strydom Boerdery naby Oesterbaai in die Oos-Kaap. Die Strydoms boer al van 1904 af op dieselfde plaas, genaamd Welgelegen. Johan Strydom het na deeglike navorsing besluit om[...]
Die spilpunt met ‘n verskil: Reinke stel die standaard in gehalte en diens
Elkeen weet dat ՚n spilpunt vir enige boerdery die verskil tussen sukses en mislukking kan maak; die verskil tussen geil gewasse en droogtespanning; die verskil tussen diere wat presteer of honger ly ... Maar die groot vraag is: Watter spilpunt is die beste vir MY plaas? Reinke het ՚n[...]
Bespaar water en krag met Agrico
Water is ՚n natuurlike hulpbron waarsonder geen boer kan plant nie. “Alles in landbou vandag gaan oor goeie waterbestuur.” So sê Riaan Botha, hoofbestuurder van Green Valley Nuts van die Karstens-groep buite Prieska. Hulle boer op 635 hektaar met pekanneute en op 470 hektaar met mielies. “Landbou staan op[...]
Die spilpunt spesiaal vir jou: Talbert verstaan boerdery in Suid-Afrika
’n Spilpunt wat uit eie bodem gebore en ontwikkel is, beteken begrip vir plaaslike omstandighede en dat daar altyd plaaslike ondersteuning sal wees. Toe die Steyls 28 jaar gelede begin het om spilpunte te ontwikkel, het hulle besluit dat ’n Talbert-spilpunt nommerpas moet wees vir enige boer wat deeglik[...]