Smart Fence
Gallagher se drukbeweidingstelsel bring nuwe lewe aan jou veld
Wanneer dit by moderne veeboerdery kom, is doeltreffendheid en volhoubaarheid nie net ‘n wens nie, dit is ‘n noodsaaklikheid. Gallagher Animal Management se drukbeweidingstelsel, wat bestaan uit die Smart Fence en die S100 sonkrag Energizer, bied ‘n slim, draagbare oplossing wat beide jou diere én jou grond gesond hou.[...]