skure
LM Staalstrukture: Bewaar jou bates in ‘n duursame skuur
Boere het genoeg probleme om nie nog te sukkel met duur flentergat skure wat nie hulle bates behoorlik beskerm nie. Daarom kies die wyse boer ‘n ordentlike skuur vir sy duur toerusting, kunsmis, saad of voer. LM Staalstrukture rig duursame, ingenieursgoedgekeurde, topgehalte staalstrukture op ‘n leegftyd hou ... en[...]
SM Structures bied boerslim besluite vir jou plaasstrukture
Laat 'n ernstige gebrek aan plaasgeboue jou skarrel om plek vir jou diere en toerusting te vind? Hierdie geboue kan vir baie verskillende doeleindes gebruik word, wat elk belangrik of selfs noodsaaklik is. SM Structures bied pasmaak oplossings volgens boere se behoeftes. Strukture bied beskerming teen eksterne elemente, 'n[...]