sitrusbedryf
Citrusdal kry R15 miljoen hulp
Citrusdal, die hart van die Wes-Kaapse sitrusbedryf, het pas sowat R15 miljoen van die Wes-Kaapse Departement van Landbou ontvang om te probeer keer dat die dorp en omgewing weer oorstroom. Dr Ivan Meyer, Wes-Kaap Minister van Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme het Saterdag 17 Augustus R14,98 miljoen aan die[...]
Kan logistieke krisis in SA sitrusbedryf se groei pypkan?
Deur John Hudson, Nasionale Hoof van Landbou by Nedbank 'n Minder bekende, positiewe feit in 'n land wat geneig is om op die negatiewe te fokus, is dat Suid-Afrika die tweede grootste sitrusuitvoerder ter wêreld is, naas Spanje. Ons is die grootste in die suidelike halfrond en die wêreldleier[...]