Shell wenner
Die wenner in die Shell Supporting Farm of the Future-kwartaallikse prystrekking word aangekondig
Deon Pelser van Port Elizabeth is die jongste wenner in die Shell Supporting Farm of the Future-kwartaallikse prystrekking. Die prys, 'n 2KVA-omskakelaar, is op 24 Julie 2023 deur Cameron Price van Express Petroleum, 'n Shell-gemagtigde verspreider, aan Pelser oorhandig. Pelser het op 'n beesplaas grootgeword en volg al meer[...]