Semi Inline Ripper
Van Zyl Staalwerke bied produkte van onskatbare waarde aan boere
Vir die afgelope 41 jaar werk Van Zyl Staalwerke (VZS) reed nou saam met boere om oplossings te vind vir hul boerderyprobleme. Oudergewoonte het VZS weer hierdie jaar by NAMPO Bothaville hul wye reeks produkte uitgestal asook ’n paar ou bekendes wat nou ’n nuwe baadjie dra. “Ons doen[...]