securitas
Agri Securitas help boere misdaad voorkom
Die boerderygemeenskappe van Utrecht in KwaZulu-Natal, asook Vaalharts en Namakwaland in die Noord-Kaap het pas finansiële hulp van die Agri Securitas Trustfonds ontvang om deur die aanwending van tegnologie, as ‘n bykomende hulpmiddel, misdaad in hulle gebied te voorkom. Vrystaat Landbou se veiligheidslessenaar wat behulpsaam is met die inwerkingstelling[...]