Scotch eggs
SCOTCH EGGS
Jy benodig: - 3 x geklitste eiers - 1 x pak rou wors (jou gunstelling wors – varkworsies werk fantasties) – druk die vleis uit die derm. - ½ Koppie fyn gerasperde kaas - ½ koppie Tamatiesous - 1 Pakkie Broodkrummels of Crushed Cornflakes - 1 Koppie gegeurde koekmeel[...]