Scania se finansiering
Só werk Scania se finansiering
Een van die redes vir Scania se groei in Suid-Afrika is omdat die maatskappy ’n alles-onder-een-dak oplossing vir kliënte bied. Scania bied self finansiering aan met ’n pakket en betalingsreëlings wat rondom jou onderneming gebou word. André van Eeden, verkoopsbestuurder, Scania Finansiering, sê hulle doen moeite om die aard[...]