scania

Scania staan ook boere by in droogte

Kos wat op die land bly staan, maak geen maag vol nie. Dit moet geoes, verwerk en aangery word na die mark waar dit benodig word. Die vervoerbedryf bied 'n lewensaar om die produk van die plaashek af na die winkelrak te vervoer en Scania is een van die[...]

By Benine Ackermann|18th April 2016|Categories: Meganisasie|Tags: |

Scania is altyd betyds

Gouspeel is die wagwoord wanneer jy ‘n sukses van groenteboerdery wil maak. Wanneer jou groenteplaas raak-raak aan die grens van die bloedhete Kalahari, kan jy nie bekostig om tyd te mors as die oes uit die grond uit is nie. Dit het Johan Greyling van Aqua-boerdery, buite Christiana, deeglik besef toe hy besluit het om verantwoordelikheid oor sy[...]

By Benine Ackermann|9th February 2016|Categories: Meganisasie, Wiele|Tags: |
0
Go to Top