scania

Scania gee om

“Dit voel of ons by die huis gekom het,” vertel Morné Botha, hoofbestuurder van Scania in die Vrystaat. Hy en sy gesin het teen die einde van verlede jaar van Johannesburg af Bloemfontein toe getrek waar hy die leisels oorgeneem het as hoofbestuurder van Sentraal en die Vrystaat. “Ons[...]

By Annemarie Bremner|27th February 2018|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , , |

Scania: Die Vrystaat is in goeie hande

Scania het oor die afgelope paar jaar ’n onlosmaakbare deel van die landbougemeenskap geword. Die Scaniakantoor in die Vrystaat staan sentraal tot hierdie ontwikkeling. Die taak om die streek te bestuur is onlangs oorgedra na die hande van Morné Botha, ’n man wat al diep spore in verskillende afdelings[...]

By Annemarie Bremner|30th October 2017|Categories: Meganisasie|Tags: , |

Só dra Scania die landbou

Met Scania se groeiende markaandeel in Suid-Afrika word al hoe meer landbouprodukte deur dié betroubare vragmotors aangery. ProAgri het die afgelope paar maande met vele boere gesels wat met groot lof praat oor die betroubaarheid, goeie brandstofverbruik en bestuursgerief van Scania, maar wat hulle die meeste beïndruk, is die[...]

By Annemarie Bremner|17th August 2017|Categories: Meganisasie|Tags: , |
0
Go to Top