SAWi
SAWi stel die eerste uitgawe van ‘The Definitive Fine Wine Guide’ bekend
SAWi, ‘n onafhanklike outoriteit oor wynkwaliteit, het sopas die eerste uitgawe van ‘The Definitive Fine Wine Guide’ bekendgestel. Dit volg op die onlangse aankondiging van wat bekendstaan as die ‘Grand Wines Collection’ (GWC), welke wyne in die gids verskyn. Die GWC bied ‘n objektiewe antwoord op die ontwykende vraag[...]