Savpo se nuwe hoofuitvoerende beampte

Savpo stel nuwe hoofuitvoerende beampte aan

Die Suid-Afrikaanse Varkvleisprodusente-organisasie (Savpo) het Johann Kotzé (46) as hulle nuwe hoofuitvoerende beampte aangestel. Johann neem van 1 April af oor by Simon Streicher, wat na 17 jaar by die organisasie aftree. Johann sluit by Savpo aan vanaf Eerste Nasionale Bank (FNB) waar hy die sake-ontwikkelingsbestuurder van Afrika en[...]

By Specialist Writer|15th March 2017|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top