satelliettegnologie
Beter produksievlakke? Nvirocrop weet hoe!
NviroCrop bied onafhanklike landboukundige dienste wat jou kan help met jou boerdery se volhoubaarheid. Hulle is nie gekoppel aan die insetbedryf nie, maar glo daaraan om boere te ondersteun in hulle besluitneming voor en gedurende die groeiseisoen. NviroCrop maak gebruik van hulle eie inligtingstelsel, Precision Gateway, en deur middel[...]