SAPPO
Die varkbedryf raak vaartbelyn
Die Suid-Afrikaanse Varkprodusenteorganisasie (SAVPO) het ’n paar planne gemaak om ’n beter en meer omvattende diens vir varkboere te lewer. Hulle het onlangs aangekondig dat hulle in die proses is om drastiese herstrukturering te ondergaan wat volgende jaar in werking sal tree. “As gevolg van die duplisering van werk[...]