SAPA
Só raak die droogte die vleisbedryf
Suid-Afrika voer steeds mielies uit, wat beteken dat veeboere nog erger ly as gevolg van die droogte. Die agteruitgang van die rand-dollar-wisselkoers het bygedra tot die hoër prys van ingevoerde mielies en die afwesigheid van 'n graanreserwe maak gebruikers kwesbaar vir stygende pryse.Verteenwoordigers van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPA), die[...]
Organisasies bots oor leeujag
Die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika (PHASA) het aangekondig dat hulle gekant is teen die jag van leeus wat in aanhouding geteel is. Hulle voer aan dat hulle die ondersteuning van verskeie sektore in die internasionale jaggemeenskap geniet.Die voorsitter van PHASA, Stan Burger, het gesê dat internasionale organisasies en hulle[...]