SA appel en peer-uitvoerskattings

SA se appel en peer-uitvoerskattings vir 2017

'n Gewone sagtevrugte-seisoen word verwag ondanks droogtetoestande wat sekere produksiegebiede raak. Alhoewel die vrugte se groottes kleiner as gewoonlik is, is die algemene eetkwaliteit baie goed en die kleur lyk belowend in die stadium. Die oesseisoen het ‘n week later begin in vergelyking met die vorige seisoen. Die algehele[...]

Go to Top