rys
Internasionale en plaaslike rysmarkte
SA is ‘n netto invoerder van rys. Die land se rysinvoere het met 13% oor die afgelope 15 jaar verhoog; van 544 351 ton in 2001 tot 615 805 ton in 2015. In die eerste kwartaal van 2016 het rysinvoere 194 331 ton behaal, wat 15% laer is as[...]