rooibosteeboere

Rooibosteeboere praat nou uit een mond

deur Tisha Steyn Die eerste amptelike vereniging vir rooibosteeboere is pas gestig. Rooibosteeboere het bymekaargekom by Marcuskraal, sowat 20 km buite Citrusdal. Die vereniging is verteenwoordigend van die dertien streke waar rooibostee verbou word. Werner Nieuwoudt is as voorsitter aangewys en die ander bestuurslede is JP Theron, die ondervoorsitter,[...]

By Specialist Writer|28th March 2023|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , |
0
Go to Top