Rooibosraad
Rooibos: Word wêreld se lieflingstee deur klimaatsverandering bedreig?
Reën wat in Julie 2023 groot skade aan infrastruktuur, boorde en wingerde in die noordwestelike deel van die Wes-Kaap aangerig het, het wonderbaarlik nie groot skade aan rooiboslande in die Sederberge veroorsaak nie. Dit is goeie nuus vir rooibosverbruikers. Of is dit? Volgens Dawie de Villiers van Cape Natural[...]