rondebalers
Massey Ferguson bied alles vir hooimaak
Mooi, maklike hooi is nou binne elke boer se bereik met die toevoeging van Welger se beproefde rondebaler-tegnologie tot BHBW se Massey Ferguson-reeks. Daarmee bied BHBW nou aan plaaslike boere en kontrakteurs ’n hooimaakpakket soos min. Dit volg ná die oorname van Lely se voermaakafdeling (wat Welger insluit) deur[...]