Massey Ferguson

Massey Ferguson: Die nuwe MF 9330 maak oesbeskerming maklik

“Ek wonder wat sou my pa en oupa gesê het as hulle dit kon sien,” sê Johan Landman van Volksrust. “Dit” is die spiksplinternuwe MF 9330 selfaangedrewe spuit wat die geledere van die Massey Ferguson-span by JaJoLa Boerdery kom versterk het. Oesbeskerming kan nou blitsig, noukeurig en pynloos geskied.[...]

By Annemarie Bremner|23rd December 2020|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |

Massey Ferguson bied alles vir hooimaak

Mooi, maklike hooi is nou binne elke boer se bereik met die toevoeging van Welger se beproefde rondebaler-tegnologie tot BHBW se Massey Ferguson-reeks. Daarmee bied BHBW nou aan plaaslike boere en kontrakteurs ’n hooimaakpakket soos min. Dit volg ná die oorname van Lely se voermaakafdeling (wat Welger insluit) deur[...]

By Specialist Writer|12th November 2018|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |
0
Go to Top