rockspike
Sink 'n paal sonder dat die splinters spat
“Ons het in ’n kits ’n 150mm teerpaal 800 mm diep in klipharde wintergrond ingeslaan sonder om ’n hamer te lig,” sê Jannie Myburgh van Myburgh Toerusting in Ermelo. Jannie gee ’n nuwe betekenis aan die boer-maak-’n plan-gesegde met sy oorspronklike idees. Sy jongste ontwerp is ’n paalslaner wat[...]