Ringlock®
Bonnox se Ringlock® loop oor berge en dale
As jy glo dat elke ding veilig op sy plek moet wees, is Bonnox die heining vir jou. Kobus Pretorius en sy vrou, Elna, het die dorp vir hulle eie stukkie paradys tussen die plantasies buite Amsterdam verruil. Hulle het in 2014 ’n lappie grond van 9 hektaar gekoop.[...]