Renault Kwid

O Kwid, dis ‘n Renault! Sakpas klein Fransman met uitstekende aanbod bekendgestel

‘n Knypende ekonomie met stygende brandstofpryse wurg kopers van nuwe motors om al hoe kleiner te gaan. Met ‘n swakker wisselkoers wat nuwe motors se pryse jaarliks laat styg en verkope wat die afgelope paar jaar laer duik, sukkel motormaatskappye om nuwe modelle van die vertoonvloer af te verkoop.[...]

By Specialist Writer|20th December 2016|Categories: News|Tags: , , |
0
0
Go to Top