Red Meat industry Services
Kmdt Jan Nel: RMIS se nuwe ystervuis
Naspeurbaarheid, naspeurbaarheid, naspeurbaarheid! “Naspeurbaarheid en wetstoepassing is al manier hoe oortreders van biosekerheidsmaatreëls wat oordraagbare siektes soos bek-en-klouseer kan keer in die bek geruk kan word,” sê kmdt Jan Nel wat pas deur die Rooivleisbedryfdienste (Red Meat industry Services of RMIS) as hoof van wetstoepassing vir biosekerheid aangestel is.[...]