RCL Foods
Wees ‘n wolmeester met RCL Foods en Molatek
’n Dier presteer net so goed as wat die boer hom voer. Dit is ’n les wat Lood de Jager al geleer het. Daarom verkies hy Molatek Wolmeester vir sy skape. Lood boer op Uitkomst Landgoed naby Ermelo. Die familieboerdery het onder meer ’n skaaptrop van sowat 3 000[...]
RCL FOODS VEEVOER: Verkryging van driehoek voere
RCL FOODS, een van die grootste voedselvervaardigers in Suid-Afrika en tuiste vir talle bekende en geliefde Suid-Afrikaanse handelsmerke, insluitende twee vooraanstaande veevoerhandelsmerke, Epol en Molatek, kondig met genoeë die verkryging van Driehoek Voere, met ingang van 2 Julie 2018, aan. Met hierdie jongste verwikkelinge word die Veevoer-handelsmerkportefeulje uitgebrei om[...]