driehoek
RCL FOODS VEEVOER: Verkryging van driehoek voere
RCL FOODS, een van die grootste voedselvervaardigers in Suid-Afrika en tuiste vir talle bekende en geliefde Suid-Afrikaanse handelsmerke, insluitende twee vooraanstaande veevoerhandelsmerke, Epol en Molatek, kondig met genoeƫ die verkryging van Driehoek Voere, met ingang van 2 Julie 2018, aan. Met hierdie jongste verwikkelinge word die Veevoer-handelsmerkportefeulje uitgebrei om[...]