ramphulpstigting

Agri SA Ramphulpstigting vra hulp ter ondersteuning van gemeenskappe wat deur verwoestende brande geraak word

Agri SA is ernstig bekommerd oor die verwoestende uitwerking van voortgesette brande in die Vrystaat, Noordwes en Noord-Kaap. Die brande het ’n oppervlakte van meer as 400 000 hektaar verwoes, wat gelei het tot die verlies aan weiding en heelwat vee, soos skape, beeste en wild wat óf doodgebrand[...]

By Benine Ackermann|6th September 2023|Categories: Nuus|Tags: , |
0
0
Go to Top