Quad Bakkie
By ETEC is alles elektries
ETEC voorsien al vir ses jaar elektriese voertuie aan Suid Afrikaanse industrieƫ soos landbou en sekuriteit. By NAMPO het hulle al hulle staatmaker voertuie saamgevat om vir die boere te wys. Die maatskappy spesialiseer in alternatiewe energie en is passievol oor bekostigbare en volhoubare energie oplossingsvir voertuie. ETEC se[...]