Profert
Kynoch kondig die aankoop van Profert Kunsmis aan
Farmisco (Edms.) Bpk, wat handel onder die naam Kynoch Kunsmis, ‘n toonaangewende plantvoedingverskaffer, kondig hiermee die aankoop van Profert Kunsmis aan, ‘n groot rolspeler in die korrel- en vloeibare kunsmisbedryf. Die aankoop-ooreenkoms sal Kynoch toegang gee tot bykomende produksiekapasiteit om voort te bou op hulle leuse: verbeterde doeltreffendheid deur[...]