Produksie veiling
Quardsen Beefmaster se reg-of-weg-metode verseker net die stérkste en béste beeste
Riana de Beer is ‘n alombekende gesig en naam in die Beefmaster bedryf -nie net vir haar keurings vernuf nie, maar ook vir die uitstekende genetiese bevordering wat sy saam met Quardsen Beefmaster behaal het. Hierdie jaar bied Quardsen Beefmaster hulle 16de produksieveiling aan, en met Riana aan die[...]